As Jy ’n Ster Sien Verskiet by Maya Fowler

01 May 2011
As Jy ’n Ster Sien Verskiet

Wat maak jy as jy veertien is, jou ma jou mal maak, jy probleme met die skoolhoof optel en jy moet kyk hoe die lig in jou eie broer se oë kwyn? Wat maak jy nou eintlik as jy ‘n ster sien verskiet? Jy kan jou asem ophou, jy kan weghardloop, of… Jy kan dit waag om te wens.

This is a young adult title from the author of The Elephant in the Room. The manuscript was shortlisted for the Sanlam Prize for Youth Literature.

Date of Publication: 2011
ISBN: 9780624052869
Publisher: Tafelberg
Review: Sarie

Share